Eendag op 'n maandag

Bok av Chanette Paul
'n Samevoeging van twee van Chanette Paul se vroeer romanses. Krinkels in die maan: Tish se plan om haar inkomste by die kunsmark aan te vul deur palmlesery, boemerang toe sy haar hart verloor. Vlerke vir 'n visvrou: Emma se voorneme om nie ewige kuns te skep nie, kry 'n knou toe 'n beroemde sjef haar lewe binnestap.