Steinhoff en die Stellenbosse boys

Bok av James-Brent Styan
wat is steinhoff, wie is markus jooste en wat het dit met die sogenaamde stellenbosch-mafia te doen? hoe pas christo wiese, shoprite en pepkor in en waar is die pensionarisse se geld heen?die bekende sakeskrywer james-brent styan beantwoord die en talle ander vrae in hierdie verstommende verhaal van die grootste finansiele ineenstoring in die geskiedenis van suid-afrika.