Jy is myne alleen

Bok av Petronel Louw
Anien vlug Bergoord toe na A liefdesteleurstelling. Daar spat die vonke tussen haar en Theo. Hulle besluit om te trou, maar selfs A huwelik keer Della nie om Theo te probeer verlei nie.