Vertel vir my n storie

Bok av Wendy Maartens
stories is 'n prettige manier om jou kind goeie waardes te leer! elkeen van die bekende verhale in hierdie bundel bevat 'n belangrike lewenswysheid en word ook vergesel van praktiese wenke oor hoe kinders die waardes in die alledaagse lewe kan toepas.