Onwaarskynlike ridder

Bok av Trudy Reinhardt
Ilse Nell is raadop met die finansiele probleme van die vliegbesigheid wat sy geerf het. Durf sy egter die aantreklike Ruark Metford se reddingsvoorstelle aanvaar? En hoe moet sy koel en kalm bly as hy haar kniee lam maak?