Ritme van die nag

Bok av Judy Troskie
Na jare as broodwinner verruil Elli du Preez haar korporatiewe beroep vir die van huishoudster. 'n Man is ook nie weer welkom in haar lewe nie. Die aantreklike Dewald Botha maak dit egter moeilik om mans af te sweer.