Bosveldroos

Bok av Frieda Van Der Westhuizen
Drie weke op 'n Bosveldplaas klink nie vir Sunella na 'n wonderlike vooruitsig nie. Drie weke sonder hoe hakke, sonder boetieks en nagklubs. En dit in die irriterende Steyn Schoeman se geselskap.