Klasgids Oktober 2015 Hoerskool
Bok av Samestelling
klasgids is al meer as 50 jaar lank die afrikaansonderwyser (afrikaans huistaal en eerste addisionele taal) se regterhand in die klaskamer. die tydskrif verskyn kwartaalliks en bevat onder ander: vraestelle, taaloefeninge en -toetse, besprekings en vrae oor voorgeskrewe gedigte en kortverhale, wenke vir onderwysers en lesers oor allerhande onderwerpe, lees wat doen onderwysers wat omgee vir hul leerders en vir afrikaans!