'n Duisend keer ja

Bok av Felicia Snyman
By die Nampo-oesdag loop Christabella haar vas in Le Roux, 'n blou-oog marmerman, wat haar verkeerd opvryf. Le Roux is haar swaer se vriend en hulle sien mekaar nou noodgedwonge gereeld - dan spat die vonke.