Viva la vida

Bok av Bernette Bergenthuin
Vida se beste vriend trou en sy staan in as "e;best woman"e;. Die onuitstaanbare verloofde se broer is darem onweerstaanbaar, as sy nou eerlik wil wees. En Vida se humorsin hou haar op haar voete.