Hoezit 6 : Die wonderwereld van dinosourusse

Bok av Jaco Jacobs & Fanie Viljoen
Hoeveel tande het 'n T-rex gehad? Het party dinosourusse vere gehad? Waarom het die dinosourusse uitgesterf? Watter dinosourusfossiele is in Suid-Afrika ontdek?Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wereld van dinosourusse te verken!