Hoezit 7 : Die wonderwereld van troeteldiere

Bok av Jaco Jacobs & Fanie Viljoen
Watter troeteldiere is soos konings in antieke Egipte behandel? Hoe groot is die wereld se grootste kat? Wat beteken jou hond se liggaamstaal? Hoe kies jy die perfekte troeteldier? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wereld van troeteldiere te verken!