Hoezit 10 : Die wonderwereld van die groot vyf

Bok av Jaco Jacobs & Fanie Viljoen
Hoeveel kos kan 'n olifant in een dag verorber? Hoe jag leeus hul prooi? Waar kry die witrenoster sy naam vandaan? Maak van naderby kennis met die indruk-wekkendste diere in Afrika - en ontmoet die Klein Vyf, wat net so indrukwekkend en interessant is!