Verlief op die baas

Bok av Madelein Stoltz
Christi Lombard sal nie soos haar voorganger verlief raak op die baas nie - sy en haar gesin het hierdie werk broodnodig. Haar baas Darius, en haar hart, hou egter nie by die reels nie.