'n Tweedehandse hart

Bok av Didi Potgieter
Helene keer terug na haar geboortedorp omdat sy moet. Sy en haar vervreemde man Chris het 'n dogtertjie geerf. Die oomblik toe sy Cronje sien, weet sy hier's moeilikheid: Hy is steeds die kompas van haar hart.