Liefste kollega

Bok av Jolene De Koningh
Daar is 'n vonk tussen haar en haar nuwe baas en Ani weet haar hart is in gevaar. Wanneer Igna haar volgens 'n ou Suid-Amerikaanse wyse vra om te trou, het sy tien dae om hom die jawoord te gee ...