Hartsplan

Bok av Petronel Louw
Jana se goedgeordende, beplande lewe word gruwelik omvergewerp. Sy moet na 'n familieplaas in die Karoo gaan om bedrog oop te vlek. Tot haar ergernis word Ruan, 'n chauvinistiese finansiele joernalis, afgevaardig om haar te skadu en hulle moet boonop 'n wooneenheid deel!