Bosveldliefde

Bok av Felicia Snyman
Vanaf die oomblik wat Ellanne en Stephan ontmoet, kan hulle mekaar nie verdra nie. Sy het na die Bosveld verhuis om 'n nuwe loopbaan te begin en is nie gereed dat gedagtes aan die veearts skielik haar denke oorheers nie.