Joune vir altyd

Bok av Alma Carstens
Na jare van seerkry weens Rudi se rondlopery besluit Melani om weg te gaan en van hom te vergeet. Met haar terugkoms in Wiesenhof raak Rudi halsoorkop verlief op die "e;nuweling"e; op die dorp - min wetend dat die skoonheid einste Melani is.