Leila se leeuman

Bok av Felicia Snyman
Vir nog 'n man wat haar beroep afkraak sien Leila nie kans nie. Haar professor se seun, Leander, laat hom egter nie stuit nie en breek haar mure stuk vir stuk af. Leila probeer sterk staan, maar hierdie man verstaan haar hartklop beter as syself.