dans met 'n maangodin

Bok av Rosita Oberholster
lilly is oortuig dat haar buurman matt ook gevoelens vir haar het. maar dan trek sy eksvrou oornag by hom in en boonop praat hy gereeld van die nimlike "e;selene"e; wie sy nog nooit met die oog gesien het nie.