Hoezit13 : Die wonderwereld van seelewe

Bok av Jaco Jacobs & Fanie Viljoen
ontdek ons oseane met hierdie boek propvol feite en aktiwiteite! maak van naderby kennis met van die vreemdste visse in die oseaan, verken die wonderwereld van dolfyne, en ontmoet 'n paar van die gevaarlikste gediertes wat in die see bly!