liefde vir 'n vlinder

Bok av Didi Potgieter
Emma Parker vlug van haar weelderige lewe in New York om as huishoudster vir Pieter Joubert op sy Bosveldplaas te werk. Hy het 'n groot bloutjie met 'n rykmansdogter in sy verlede geloop en gaan Emma teen alle koste vermy ...