Die dokter se rare fobie

Bok av Trudy Reinhardt
roseanne se ses-maande-verblyf op die pragtige st francisbaai word deur haar tydelike kollega, sean byrne, ontsier. sy diagnoseer hom met 'n rare vrees vir velkontak. maar die vraag is, het sean werklik 'n vrees vir kontak of hou sy fobie eerder verband met blondines, waarvan roseanne een is?