Spore in die wind

Bok av Karen De Villiers
tinki se werk op die plaas blouberg is 'n droom totdat sy zac, die nuwe baas, ontmoet. hulle vryf mekaar verkeerd op, maar moet noodgedwone saam werk wanneer wildeperde in die distrik skielik verdwyn. stadig maak wrewel plek vir liefde en zac trap spore op haar hart.