Hart van 'n man

Bok av Madelein Stoltz
kiara weet feeverhale bestaan nie. dit het sy aan vadersknie geleer. daarom vermy sy mans soos liam, die huislike tipe wat "e;vir altyd"e; beloof. haar hart stem egter nie saam nie, want liam maak vreemde verlangens in haar wakker. is hy die een waarna sy onbewustelik soek?