Moed vir die liefde

Bok av Marile Cloete
renate is op haar senuwees. dawid, die man met die mooiste blou oe en donker hare gaan die eerste klient van haar tatoe-studio wees. maar laat professionele senuwees ook 'n mens se hart vinniger klop?