Vonkelwyn en liefde

Bok av Madelein Stoltz
anouk se hardkoppige ouma veil haar in 'n e-pos aan haar gunstelingskrywer, dexter buys, op. gelukkig sal sy nooit die man ontmoet nie. maar dexter is haar vriendin se nuwe swaer. waarom voel anouk afgehaal omdat hy haar nie herken nie?