Man met 'n hart

Bok av Santie Van Der Merwe Marile Cloete
jacques het nog nooit 'n moeilike vrou soos jackie ontmoet nie, maar wegbly kan hy nie. jackie het na haar eksverloofde haar gelos het mure om haar hart gebou en sy is nie van plan om dit nou te laat verkrummel nie. maar jacques laat hom nie stuit nie en sy besef hy is 'n groot gevaar vir haar hart.