n Ridder vir Sanna

Bok av Sophia Kapp Claassens
met die eerste oogopslag, herken sanna vir dewalt as die een wat haar liefde waardig is. maar albei dra swaar aan hul verlede. sal hulle die struikelblokke in hul verlede kan oorkom en saam geluk vind?