Net ons twee & Sluimerende liefde

Bok av Petronel Louw & Joanna Alexander
een kopverlooroomblik en rozelle en francois se verhouding verander verewig. skielik is hy nie meer haar broer se beste vriend en haar 'ander ouboet' nie, maar die man wat die vlinders in haar maag energie gee om amok te maak.