Onwillig verlief

Bok av Marijke Greeff
hierdie is 'n mega-omnibus van marijke greeff se vorige kaapse liefdesverhale bestaande uit esmeralde, seerower vir shakira en markies vir melesinda. esmeralde:by haar agtiende verjaarsdagbal ontmoet esmeralde die baie aantreklike rene courtelle. hulle is dadelik aangetrokke tot mekaar, maar rene is 'n getroude man. wat esmeralde egter nie weet nie, is dat hy baie ongelukkig getroud is met 'n erg ontroue vrou wat met iemand konkel om al die courtelle-skatte in die hande te kry.seerower vir shakira:in 'n dobbelspel word shakira deur haar pa aan die gevreesde seerower raoul monserat verpand. op sy skip word hulle in die eg verbind. sy verafsku hom, maar een of ander tyd gaan hy sy huweliksregte opeis.markies vir melesinda:dis die geheimsinnige nagvalk wat melesinda se gedagtes sedert haar aankoms in frankryk volle. maar met die markies beaumont du brecy moet sy trou. beau ontken die nagvalk se bestaan, al red hy melesinda keer op keer.