Uitgelewer aan die liefde

Bok av Marile Cloete
hoe gemaak wanneer 'n rofstoeier en skoolhoof op 'n klein karoo-dorpie koppe stamp? voeg 'n wysneus-tienermeisie, asook 'n hele paar rondloperkatte by en jy het 'n resep vir moeilikheid. of wag, dalk net dalk, 'n resep vir liefde.