Liefde op die Nyl

Bok av Jolene De Koningh
haar suster en ma reken 'n bootreis op die nyl sal finale berusting vir haar bring na haar verbreekte verlowing. troos kan egter verskillende vorme aanneem en in hierdie geval is hy aantreklik - lank, breedgeskouerd en gespierd.