Liefste tinktinkie

Bok av Corne Van Rooyen
carlie verskil heeltemal van die vrouens met wie armand daagliks te make het en prikkel daarom sy belangstelling. hy het egter vantevore sy kop met 'n jonger vrou gestamp en sal nie toelaat dat dit weer gebeur nie.