'n Mooi vyand & Mia se Goliat
Bok av Elsa Hamersma & Sonja Brown
na sy huwelik weet jonker vir ewig en altyd is nie vir hom nie. nee, dankie. die laaste ding wat hy verwag is dat die vrou wat sy ma se besigheid teiken, aan sy hart begin pluk. wat gaan hier aan? en hoekom voel kesha nie meer soos sy vyand nie?