Pasmaats & Sterk genoeg vir die liefde

Bok av Ilde Grove & Marile Cloete
'ramp' is die enigste woord om simone se werksonderhoud met die fotograaf, helmut adelbergh, te beskryf. tog is haar artikels en sy foto's perfekte pasmaats ... en hul harte ook.