Liefde tussen die duine

Bok av Ilze Beukes
salome veg al tien jaar teen haar begeerte om huis toe te gaan, maar nou dwing haar pa se beroerte haar terug. tien jaar is 'n lank tyd, dink salome. lank genoeg om die aantreklike morne te vergeet aE ' maar die hart volg nie tyd nie.