Kaalvoetnooi

Bok av Corne Van Rooyen
elzani het nie net koffie op xander se hemp gemors nie, maar ook sy motor gestamp en sowaar, hier staan hy 'n derde keer voor haar. die keer dreig sy hom met 'n mes. met drie "e;ongelukke"e; agter die rug, kan hulle dalk nou uiteindelik op die liefde fokus?