Reenboogrant Maats : Omnibus 1

Bok av Maritha Snyman
een van die gewildste afrikaanse reekse is nou vir die eerste keer in 'n omnibus beskikbaar! in die reenboogrant maats-boeke is shani en sunette op laerskool, en hulle beleef allerlei avonture. die omnibus bevat die eerste drie titels: skelmstreke en kattekwaad, alleen tuis en die balletkonsert.