Reg vir my

Bok av Marile Cloete
vir 'n tinktinkie met 'n groot bril en 'n ewige boek onder die blad het henk rademeyer sekerlik geen trek nie. net soos die res van die wereld se mans, dink essie. maar 'n reuse verrassing wag op haar toe kupido betrokke raak.