Vir 'n oomblik, vir altyd

Bok av Ciska Olivier
Guan van Wyk gaan haar nie om sy pinkie draai nie, besluit Anita. Sy is van 'n sterker stoffasie gemaak. Die man is 'n vleier, haar buurman en haar baas. Sy moet verbyhou. Sjoe, maar daardie oe ...