Zackie Mostert omnibus 2

Bok av Jaco Jacobs
Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou rugby speel, grillerige wurmkoekies bak om by die skool te verkoop of 'n klomp meisies baie, baie vies maak - waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Hierdie briljante, bekostigbare omnibus bevat nog vyf Zackie-avonture.