Verband op sy hart & Rockballades en 'n stets

Bok av Ciska Olivier & Louise Viljoen
Annabel dink aan die afgelope paar dae en besef met 'n skok dat Richard skaars 'n week terug in haar lewe is en al klaar weer amok saai onder haar emosies. Wat is dit aan die man wat so met haar kop smokkel?