Val vir sy hart & Valentyn

Bok av Antoinette Venter & Penny Erasmus
Val vir sy hart - Antoinette VenterBienkie het die twyfelagtige voorreg om voor Riaan Smit se voete te val. Hy is baie aantreklik maar hy laat vermetel soos die eufemisme van die eeu voel. Die man is ongeskik arrogant en verwaand maar sodra sy hom leer ken sien sy stukkies goud in die man raak. Valentyn - Penelope Erasmus Lydia voel flou en kan amper nie 'n woord uitkry nie. Haar hoerskoolliefde was altyd fris gebou maar sy lyf is nou voller die van 'n man.