Sy tydelike buurvrou & Die liefdeslied

Bok av Corne Van Rooyen & Alma Carstens
Sy tydelike buurvrou - Corne van RooyenTarien is terug op haar tuisdorp om haar groottante se boedel af te handel maar die eerste man wat sy in die dorp raakloop is Stefan: die ridder van haar tienerjare. Sy begin teen haar sin in hom belangstel en weet as sy nie versigtig is nie gaan hy dieper in haar hart inkruip as wat sy wil he hy moet.Die liefdeslied - Alma CarstensMagdel kyk na haar kind in George se arms en voel 'n stekie jaloesie in haar prik. Sy wens sy en Larissa kon die tipe verhouding he wat haar dogter en George het maar sy kan net haarself blameer omdat dit nie die geval is nie. Tog is sy dankbaar dat hulle so goed oor die weg kom. Maar wat van haar en George kan hulle 'n tweede kans kry?