Afspraak vir twee & Altyd 'n antwoord

Bok av Louise Minnaar & Annarie Linde
Afspraak vir twee - Louise MinnaarLelanie weet sy moenie moed verloor nie. Iewers wag die perfekte man nog vir haar. Sy het nie verwag dat hy by die spreekkamer sal instap en vir haar glimlag met mooi lagplooitjies om sy oe en sy dogtertjie op sy heup nie.Altyd 'n antwoord - Annarie LindeNadien weet haar vakansie is 'n teleurstelling maar nou staan sy in die arms van Jan-Karel en hy sit sy mond op hare: teer verkennend oortuigend en in beheer. Die loerie roep verskrik daar naby maar Jan-Karel steur hom nie daaraan nie. Nie voor sy uitasem in sy arms staan en bewe nie. Skoon uit haar doodloopstraat uit.