Halsoorkop verlief

Bok av Dina Botha
Toe die klok 12:00 slaan om die nuwe jaar in te lei besluit Annemi Morkel dat sy net een nuwejaarsvoorneme gaan he. Dis om halsoorkop verlief te raak. Haar huismaat - Leana - trou oor drie weke en sy is dan die enigste een in hul vriendekring wat nog alleen is.