Perfekte pasmaat

Bok av Jolene De Koningh
Bring A pragtige rooikopmeisie en A lang aantreklike prokureur by mekaar en gou spat die vonke. Die rooikop weet presies wat sy wil he en die prokureur het sy hande vol om haar by sy planne te laat inval.