Ter wille van jou

Bok av Magdaleen Walters
Christoff - 'n eks-gevangene - kry werk in 'n fabriek terwyl hy die waarheid probeer ontbloot. Juanita - die dogter van die eienaar - vertrou hom glad nie. Totdat sy verby sy verlede kyk en skielik nie 'n toekoms sonder hom kan voorstel nie ...